Wie Ek Is
'n Gebore Kapenaar wat in 1982 eers die lig gesien het. Daar was al moeilike jare wat ek moes deurmaak, maar ek is daardeur. Met elke uitdaging en moeilike tyd is daar 'n dag wanneer jy besef dat jy dit als oorleef het en daaruit geleer het. Met elke swaar tyd het ek sterker geword. Met elke terugslag het ek geleer daaruit en besef dat soms is dinge nie beskore nie. Maar soms is opgee vir my geensins 'n opsie nie.
Ek is net 'n gewone mens wat net ander wil inspireer om nie vas te kyk in die verlede nie, maar om in die hede te leef en elke oomblik en geleentheid aan te geyp met beide hande. Die lewe is te kort om terug te kyk en te wonder hoe jou lewe sou uitgedraai het.
Ek is iemand wat baie lief is vir lees, veral oor mense wat 'n baie unieke lewenspad gestap het. Ek is ook lief om tyd te spandeer in die natuur en fiks te bly. Al is elke dag nie perfek nie, probeer ek my lewe op 'n positiewe manier leef.
Ek is passievol om vir mense te baklei wat nie meer hier is om vir hulself te baklei nie. Ek doen dit met die nodige empatie en simpatie vir hulle.
Ek is 'n blogger wat oor verskeie onderwerpe sal skryf. En blog. Ek is ook lief daarvoor om inspirerende boodskappe te deel. Dit is kortliks wie ek is vandag. Besoek gerus hierdie webtuiste vir inspirasie en my ervarings, asook menings oor verskeie nuusgebeurtenisse. Besoek ook my blog deur om te skakel hierbo te kliek om meer van my uit te vind.